🙏🏻 Goeie nuus 🙏🏻
U word hartlik uitgenooi om weer die Eredienste vanaf Sondag, 27 September soos normaal by die kerk by te woon om 9.30 en 18.30
Daar hoef nie vooraf bespreek te word nie maar Covid-19 reëls geld, maskers, hande saniteer, inteken, meet van koors en afstand van 1.5m tussen gesinne.
Ons versoek wel dat as u enige Covid-19 verwante simptome ervaar om u medegelowige in ag te neem en liewer tuis te bly.
Katkisasie sal weer voortgaan vanaf 4 Oktober 2020, om 8:15
Preek – Sondagoggend 08 November 2020
Die 6de en laaste preek in reeks oor die Huwelik.
Skriflesing:
Gen 1: 26 – 28
1Tim 4: 1 – 5.
Sing: Lied 159: 1, 2 & Ps 128 – 1: 3, 4.
Preek – Sondagaand 1 November 2020
Skriflesing: Joh. 6: 35-40; Ef. 1: 15-22
Fokus: HK Sondag 49.
Sing:
Lied 175;
Psalm 121-1: 1, 4.
Volgens die Staatskoerant No. 43164 van 26 Maart 2020,
moet alle Suid Afrikaanse webtuistes ‘n skakel na
op hulle tuisblad bevat.
Ons doen graag ons deel
Welkom by ons gemeente

Gereformeerde Kerk Brackenhof
- 083 444 1988
- kantoor@gkbrackenhof.org.za
- Hoek van McBride en Renonkel str, Brackenhurst, Alberton, 1448
Meer oor ons
Ons onderskryf vyf beginsels van die Reformasie
Aan God alleen die eer ~ Soli Deo Gloria
Deur Christus alleen ~ Solo Christo
Slegs deur genade ~ Sola Gratia
Slegs die Skrif ~ Sola Scriptura
Slegs deur geloof ~ Sola Fide
Roeping
Om mense te lei om Jesus Christus te ken, hulle te help om meer soos hy te wees en om dan die proses in ander mense te herhaal
Toekomsbeeld
Om in liefde tot ‘n kerk te groei waarin enig-iemand God se liefde kan sien en ervaar; Hom kan aanbid en verheerlik