Almal is hartlik welkom by al ons byeenkomste

Kontak die kerkkantoor vir enige navrae: kantoor@gkbrackenhof.org.za

60-Plussers

Wie is die 60-Plussers?

Ons soek nog ‘n naam vir dié groep. Maar dit sluit almal in wat jonk van gees is.

 

Ons hartelike dank aan Lie en Burt Potgieter vir jare se voortreflike voorvat en vir ons baie genotvolle herinneringe van hierdie byeenkomste.

 

en …

 

‘n Hartelike welkom aan Susan en Emil Kruger wat die leisels nou by hulle oorneem.

 

 

 

 

 

 

Wat doen ons?

Kom na ons byeenkomste, wat meestal in die kerksaal gehou word, en vind uit.

En ja, ons kuier ook oor ‘n lekker koppie tee en ‘n ietsie.

 

Woensdae

Almal is hartlik welkom om ons gesellige funksies by die kerk op die volgende dae by te woon.

  • 10:00 – 22 Junie – Sop & Sjerrie
  • 10:00 – 21 September – Lentevreugde
  • 10:00 – 16 November – Jaarafsluiting