Die Affodil is ‘n boodskap vir elkeen wat ‘n bietjie bemoediging nodig het.
Volgens Jesaja 35:1 in die Bybel sal die affodille (Ou Vertaling = narsing, die presiese blom is nie duidelik nie) in die dor woestyn staan, om die vermoeide pelgrim (v3-6) te bemoedig, sodat hulle ellende en smart sal verdwyn en hulle vol vreugde en blydskap sal aankom in Jerusalem