Almal is hartlik welkom om by ons groepe aan te sluit
Kontak die kerkkantoor vir enige navrae: kantoor@gkbrackenhof.org.za
Bybelstudies
Wat ‘n wonderlike voorreg om in ons mooi land vrylik ons geloof te kan beoefen en openlik rondom God se Woord bymekaar te kan kom. Kom deel in hierdie groot genade.
Sondae
08:30 – Wyk C1 vir Bybelstudie elke Sondag van die skoolkwartaal by die kerk. Kontakpersoon: Melinda Selley
Maandae
10:00 – Wyk B1 vir Wyksbyeenkom elke derde Maandag van die maand. Kontakpersoon: Lie Potgieter
Dinsdae
19:30 – Wyk C2 vir Bybelstudie elke Dinsdag van die maand. Kontakpersoon: Sarnell de Beer
Woensdae
10:30 – Bybelstudie elke Woensdag. Kontakpersoon: Trix van der Walt
15:30 – Wyk B3 vir Bybelstudie elke tweede Woesdag van die maand. Kontakpersoon: Tjaart Klaasen
19:30 – Wyk A2 vir Wyksamekoms elke Woensdag van die maand. Kontakpersoon: Rina Erasmus
Donderdae
10:00 – Interkerklike Damesgroep elke derde Donderdag van die maand. Kontakpersoon: Ria Liebenberg
10:00 – Bybelstudie elke Donderdag van die maand. Kontakpersoon Chris Jacobs
19:00 – Wyk C3 vir Bybelstudie elke tweede Donderdag van die maand. Kontakpersoon: Ella Kruger