Diensgroepe

Verskillende Diensgroepe is in ons gemeente werksaam. 

Mag die Heilige Gees ons elkeen lei om die liefde van ons Drie-enige God uit te dra in die gemeenskap waarin die Here ons geplaas het.

Indien jy meer inligting benodig, of betrokke wil raak, kontak gerus ons kerkkantoor.