Ons gemeente hou gereeld Witolifantverkopings. Nie net dien dit as ‘n fondsinsamlingsprojek nie, maar ook om items teen ‘n billike prys aan die gemeenskap te verkoop. Vir enige navrae of as jy skenkings wil maak, kontak die kerkkantoor by: kantooor@gkbrackenhof.org.za