Nagmaaletes

Tydens ons Nagmaalsondae, vier ons nie net die Heilige Nagmaal tydens die erediens nie, maar na afloop van die erediens kuier ons verder saam in die saal tydens ‘n gemeente-ete.

 

 Nagmaaletes gaan DV op die volgende datums plaasvind:

 

   26 Februarie

   28 Mei

   27 Augustus

   25 November

Nagmaaletes