Welkom by ons webtuiste
Skriflesing: Hand 4: 32-37
Fokus: Gee mekaar moed
Skriflesing: Lukas 16: 19-31
Fokus: Drie redes waarom jou hart móét verander
Skriflesing: 1 Kor 6: 9-20
HK: Sondag 41
Fokus: Jy mag nie egbreek nie
Skriflesing: Jona 2: 1-10
Fokus: God hoor – selfs as jy aan die diepkant ingegooi word
Skriflesing: Hand 2:1-13
Fokus: Jy kan weghardloop, maar jy kannie wegkruip nie
Fokus: Pinkster
Skriflesing: Ps 88:1-19
HK: Sondag 15
Fokus: Ek glo in Jesus Christus … wat gely het …
Skriflesing: 2 Tim 3:14-17
Fokus: God se Woord is volmaak
Skriflesing: Heb 2:4-18
HK: Sondag 14
Fokus: Wat ontvang is van die Heilige Gees
Skriflesing: Joh 5:1-14
Fokus: Laat skyn jou lig
Fokus: Wil jy gesond word?
Skriflesing: Hand 2:22-31
Fokus: Vir wie is die Evangelie
Skriflesing: Joh 14:5-14
HK: Sondag 11
Fokus: Jesus beteken
Skriflesing: Jes 53:10-12
Fokus: ‘n Weeek later …
Skriflesing: 1 Sam 2:1-11
HK: Sondag 10
Fokus: God se voorsienigheid
Skriflesing: Joh 20:1-18
Fokus: Sy het haar Here gesien!
Skriflesing: Jes 43:1-7
Fokus: Hemelse Vader, aardse kinders
Teologiese Student: Theuns de Bruyn
Skriflesing: Openb 1:9-20
Fokus: Ons Here Jesus is en bly altyd by sy kerk!
Skriflesing: Joh 20:19-31
Fokus: Christus gee vir ons wre vrede deur sy dood en opstanding!
Skriflesing: 2 Kon 5:1-14
Skriflesing: Ef 1:1-14
Fokus: HK Sondag 8 – ‘God die Drie Eenheid
Teologiese student: Broeder Johan Willemse
Skriflesing: Jes 5:1-7
Skriflesing: Joh 3:1-9 en 16-21
Fokus: HK Sondag 7 – ‘n Gepaste geloof
Skriflesing: Ps 98:1-9
Fokus: ‘n Lied gepas vir ‘n Redder, Koning en Regter
Skriflesing: 2 Kor 5:11-21
Fokus: HK Sondag 6 – ‘n Gepaste plaasvervanger