Xavier Street Bederf

 

Die afgelope Saterdag was weer bederftyd vir die inwoners van Xavier Street Old Age Home.


Baie dankie, tannie Ria Liebenberg, vir die pragtige sakkies (‘n hele 51 van hulle) wat tannie gemaak het om die bederfgoedjies in te verpak en ook die lekker piesangmuffins wat tannie gebak en saamgevat het vir ons geliefde bejaardes.


Vir my was dit baie spesiaal om hierdie uitreiking saam met my graad 2-juffrou te kon doen.

Thelma Oosthuizen.