Een van Ons Winkel in Edenvale se projekte is die Droomrok-projek wat in samewerking met Demi Lee Moore begin is. Droomrokke vir daardie spesiale geleentheid word teen ‘n minimale bedrag aan dames verhuur.
Hoe kan jy help?
Skenk daardie ou matriekafskeidrok of trourok of dineerok wat net in die kas lê en stof vergader vir hul Droomrok-projek.