Randvaal Kersfees

Die jaar is amper verby en Kersfees lê voor die deur. Wyk B3 het Kersfees eetgoedjies gemaak of gekoop om by Randvaal se Tehuis vir bejaardes te gaan uitdeel. Wat ‘n heerlike tyd om dank aan die Here,te bring vir sy groot genade.

“Skielik was daar saam met die engel ‘n menigte engele uit die hemel wat God prys en sê: “Eer aan God in die hoogste hemel. en vrede op aarde vir die mense in wie Hy ‘n welbehae het!”